View Wallposts Gallery Join us on Facebook

DavMar's blog

Thu, 04/26/2018 - 09:10 -- DavMar

Goeiedag!

Het iemand miskien 'n weergawe van die Martens Familiewapen? Ek is nie oortuig dat dié wat mens so op die internet te koop kry, noodwendig korrek is nie... Dit wil soms voorkom asof die kommersialisering van die familiewapens eerder daarop geskoei is om geld te maak as om akkuraatheid te handhaaf!

Ek sal bly wees indien iemand my dalk kan kontak.

Baie dankie!

David Boerseun Martens.

Subscribe to RSS - DavMar's blog

Recent comments