Basie trou op 06 January 1956 met Catharina Barendina Venter (hoop dit is Ria). Hulle skei en sy sterf later. Ek het geen kinders vir hulle nie. Hy trou later weer met Sandra-Ann Fawcett wat met Philip Tom Kelly getroud was. Sandra en Philip se drie kinders word toe deur Basie aangeneem.