As Nicolaas Jan Mulder, kom sy nageslag onder MULDER voor b3 Johannes » Kaapstad 5.9.1695 x 2.12.1725 Johanna DE RYK d.v. Constantia van Bengale c1 Johannes » 12.1.1724 x Cornelia VAN WYK xx Aletta BOOYS (Hulle nageslag is vandag CLAASENS) b4 Sara » Kaapstad 9.8.1697 x Anton MARTENS van Celle