General Notes
Jac van Rhynweg 135, Universitas, Bloemfontein
Haar Oupan was Japie GREYLING van die plaas Smaldeel, Hoopstad seun van Barend Christiaan GREYLING, lid van president M.T. STEYN se Vrystaat kabinet Japie was 11 jaar oud toe die Britte by die plaas opgedaag het 01-02 Maart 1901. Hy het in 1922 die rang van 'n kaptein bereik in die SAW.
In 1931 het hy die plaas Zonderhout besit.
Japie is in 1954 oorlede en sy vrou in 1957. Hulle het toe in Bloemfontein gewoon.
Sy seun was ook Japie.
Sy dogter was Martie wat met 'n HAVENGA getroud was.
Japie se kleindogter, Petro, is getroud met Johan MAARTENS