Grant " van die plaas Pampoenfontein No 252 GR gemaak aan Pieter Willem Vorster en Dirk Coetzee op 9.9.1843 ( Kaart 3224, 1:250000,
"Grant" van die plaas Bronkhorstfontein No 256 gemaak op 31.10.1836 aan PW Vorster (Kaart 3224, 1:250000, plaas tans bekend as Excelsior 256 , 24 gr46 min Oos x 32 gr 12 min Suid) "Grant" van die plaas Opreisfontein 257 gemaak aan PW Vorster op 31 Okt 1836(GR Quitrent Vol 6 Bls 14 - 20 ) (In bg. gevalle is ek nie seker of dit nie dalk 4.1. 1800 of 1773 se PW Vorster is nie)
PW Vorster verkoop die plaas Paardekraal 344 GR groot 1910 morg(Wat hy as `n "grant" gekry het op 9.9.18?3) aan sy vier seuns tw. Barend Johannes, Stephanus Jacobus, Pieter Willem en Hendrik Adriaan op 26.11.1859 ( Kaart 3224, 1:250000,24 gr 46 min Oos x 32 gr 15 min Suid) http://www.vorster.net/getperson.php?personID=I221&tree=vorster